www.HuntingFinder.com

Our site in English

Hoeksfontein Hunting Safari

 
'n Tipiese Karoo Plaas met vlaktes, diep valeie en hoe berge. Plante groei  wissel van oop karoo vlaktes tot hoe bomme en stryke teen die berg hange en gras op die plato's.
 

Country:

Suid Afrika @ Oos Kaap

Venue:

Pearston

 
Title:

Hoeksfontein Hunting Safari

 
Name of ranch:

Hooksfontein

Venue:

Suid Afrika > Oos Kaap > Pearston

Description:

Die Karoo plaas is 250km Noord van Port Elizabeth gelee, 3500 hektaar groot met jag konsesies van 50000 hektaar. Op die plaas is 23 wild spesies beskikbaar. Bontebok Lodge biet gerieflike slaap vir 14 jagter met 7 kamers elk met sy eie badkamer, 'n groot lodge vir gerieflike kampvuur stories na die jag. Genoeg paaie op die plaas om die jag vir jou gerieflik te maak. Groot grond damme vir voel lewe, skerems vir die boogjagter. Malaria vry aria.

Hunting period:

March to October

We cater for:

Biltong Hunters & Trophy hunters.

Our species:

Eland, kudu ,blesbok, rooibok, swartwildebees, blouwildebees, witblesbok, takbok, rooiribbok,steenbok, duiker, bontebok, springbok, swart springbok, wit springbok, sebra, gemsbok, rooihartebees, bosbok, kaapse grysbok, blouduiker, bosvark, vlakvark, vaalribbok, njala

We cater for:

Local & Foreign clients.

We accept:

Rifle Hunting, Handgun Hunting, Bowhunting & Wingshooting.

PH:

is available.

Reg. Outfitter:

Yes

Rates:

Kontak ons asseblief vir pryse.

Keywords:

Hoeksfontein, Safari, Oos Kaap , Suid Afrika, Troefee, Biltong, Venison, Klimaat, Wild, Jag, Natuurskoon, Malaria vry, Hunt, Hunting, Pearston, Game, Eastern Cape, Suid Afrika, Trophy

Contact:

  Site Meter

Hunting Provider:
Bennie van Niekerk
Posbus 15
Pearston
5860
Eastern Cape
South Africa
Tel: +27 - 42 - 2461488          Say you saw us at HuntingFinder
Fax: +27 - 42 - 2461488
Handy: +27 - 82 664 3810          Say you saw us at HuntingFinder
 

 

This page has last been updated 12 January 2010

 

This web site and its design are Copyright ©2000 - 2010 HuntingFinder.com. All rights reserved.